Die mooiste paashaaspartytjie vir kinders

Skep so die mooiste paashaaspartytjie met ’n pienk en geel blomtuingeïnspireerde tafel. ‘Upcycle’ gerus dit wat jy reeds tuis het en span die kinders in om jou te help om die dekor te maak. Deur Carin Smith, verwerk deur Suzanne Kotzé. Stilering/crafty makes: Carin Smith volg haar op Instagram hier @carinmakes Fotograaf: Jan Ras volg vir Jan op Instagram hier @janphoto Wenke vir jou paashaaspartytjie 1. Gebruik wat jy tuis het Onthou, ’n kreatiewe partytjietafel hoef glad duur te wees nie. … Lees meer Die mooiste paashaaspartytjie vir kinders