Crystal-Donna Roberts; 13 dinge wat jy oor borskanker moet weet
Aktrise Crystal-Donna Roberts het self drie jaar gelede borskanker gehad en is deur ’n mastektomie, chemo en bestraling. Sy deel wat sy voel elke vrou met borskanker behoort te weet. Deur Suzanne Kotzé Crystal-Donna Roberts se raad 1. Bly kalm Probeer jou bes om so kalm as moontlik te bly. 2. Skep ’n aksieplan vir jou gesondheid Eet kos wat goed is vir jou liggaam. Kies oefening wat nie net goed is vir jou lyf nie, maar ook jou gemoed. … Lees meer Crystal-Donna Roberts; 13 dinge wat jy oor borskanker moet weet
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit