Brilraam-trends plus: so werk ’n stylkonsultasie vir brille kies

Het jy al ooit gewonder of jy die regte brilraam vir jou gesigvorm kies? Hier’s hulp! Die kundige span by Spectacle World in Kaapstad help jou om ’n brilraam te kies volgens jou gesigvorm, veltoon, styl- persoonlikheid en selfs volgens jou leefstyl. Soortgelyk aan ’n voorkomskonsultant, maar net vir brille kies. Suzanne en Justine deel graag die opwindende proses, hoe dit werk en wat jy kan verwag. Ons deel ook 6 brilraam-trends vir die winter wat tans groot nuus is. … Lees meer Brilraam-trends plus: so werk ’n stylkonsultasie vir brille kies