Boekrak en uitstalwenke vir verskillende dekorstyle
Jou boekrak is deesdae veel meer as ’n stowwerige opgaarplekke vir boeke; dit is dikwels ’n fokuspunt in leefvertrekke en het ’n uitstalruimte vir mooi goed ook geword. Hier is wenke vir verskillende dekorstyle; van minimalisties tot maksimalitsties, klassiek en tradisioneel. Deur Suzanne Kotzé. 7 Boekrak en uitstalwenke Kalinka Lombard van The Home Collective deel wenke oor hoe om jou boeke en mooigoed te kombineer, sonder dat dit te besig en vol word. 1. Besluit op ’n kleurskema. Pak boeke … Lees meer Boekrak en uitstalwenke vir verskillende dekorstyle
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit