Silwer is in, dra dit so …

Silwer is beslis die metaalskakering van die oomblik, dankie tog – want “event” seisoen het aangebreek en ons het self ’n paar uitrustingidees nodig gehad! Ons deel ’n paar handige “silwer dra” wenke indien jy dalk huiwerig voel om hierdie metaalkleur aan te pak plus 13 silwer mode-items wat nou op ons mode moet-hê lysie is. Deur Justine Kroes Bygewerk 14/12/11/2023 8 Wenke oor hoe om silwer te dra 1. Dra silwer naby jou gesig Een van ons gunsteling internasionale … Lees meer Silwer is in, dra dit so …