Bêre swemspeelgoed so

Hierdie tyd van die jaar kan jou swem- of buite-area ’n oogseer wees met opblaasspeelgoed wat die wêreld vol lê en rondwaai. Ons het tuis-organiseerder Nita Newton gevra om te help met bêreplanne. Verwerk deur Suzanne Kotzé Tuis-organiseerder Nita Newton van Organise SA se wenke oor swemspeelgoed “Ontspanning rondom die swembad, met yskoue drankies en swembadspeelgoed wat ronddryf, is ’n groot lekkerte van die somer. Maar net so vinnig kan die swemspeelgoed jou huis soos ’n gemors laat voel. Wanneer … Lees meer Bêre swemspeelgoed so