Ag nee, aknee! 5 redes vir volwasse aknee en 5 moenies

Wees verseker jy is nie alleen nie, want hierdie ‘tienerprobleem’ van aknee is algemeen onder veral volwasse vroue ook. Danksy hormone. Deur Suzanne Kotzé 5 redes vir volwasse aknee 1. Hormonale veranderinge “Hormonale veranderinge is ’n groot rede vir aknee,” sê Kaapse dermatoloog dr. Suretha Kannenberg. Karen Bester, mediese opvoedkundige by Lamelle verduidelik hoe hormonale veranderinge ons velle beïnvloed. 2. Genetika  “50% van pasiënte wat met volwasse aknee sukkel, het ’n eerstegraadse familie lid (ma of pa) met ’n geskiedenis van … Lees meer Ag nee, aknee! 5 redes vir volwasse aknee en 5 moenies