9 tekens dat jy ’n vitamien B12-tekort het
Vitamien B12 kom in baie kossoorte voor, tog is vitamien B12-tekort algemeen. Ons liggame maak nie self vitamien B12 nie, en soos ons ouer word, word ons liggaam se vermoë om dit op te neem ook minder. Deur Suzanne Kotzé Kaapse hematoloog dr. Danie Kotzé gee raad Waarvoor het ons vitamiene B12 nodig? Vitamiene B12 is ’n belangrike voedingstof wat benodig word vir DNA-sintese, energie-produksie en in ons sentrale senustels om glukose na ons brein te vervoer. (Glukose is die … Lees meer 9 tekens dat jy ’n vitamien B12-tekort het
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit