8 wenke om dieper vriendskappe te kweek
Vriende, vriendinne, jou ‘tribe’, jou hartsmense, jou vriendskappe. Woorde wat die geliefdes wat jy in jou lewe self kies, beskryf. Hulle kleur die lewe in, sit die vonkel in jou oog, en is ’n geduldige oor wanneer die lewe druk. Vriendskappe is egter nie verhoudings wat moeiteloos blom nie, en, net soos delikate plantjies, groei hulle optimaal onder die regte omstandighede. As jy voel asof jou vriendskappe ’n bietjie ekstra aandag nodig het, volg hierdie wenke. Deur Gerda Kriel Wenke … Lees meer 8 wenke om dieper vriendskappe te kweek
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit