7 Beligting-idees vir ’n warmer atmosfeer
In die dekorwêreld bly die krag van beligting ’n uiters belangrike ontwerpelement, daarby ook gewoonlik ’n baie persoonlike een. Jou keuse van helder tot sagter lig sal verskil van spasie tot spasie. Hier volg beligting-idees, wenke, plus die allermooiste dakligte, lampies, en slim planne vir ligte op trappe en in jou kombuis. Skep so ’n warmer atmosfeer met jou beligting. Deur Justine Kroes 30/05/2025 Beplan en gebruik beligting in lae (layering) Slim gebruk van die regte ligte in ’n spasie … Lees meer 7 Beligting-idees vir ’n warmer atmosfeer
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit