Gingang (gingham) oftewel die ruitjiespatroon is vanjaar een van die grootste modevoorkomste, veral beskikbaar in bypassende stelle, bykomstighede en selfs swembroeke. Elke paar jaar kom hierdie patroon weer terug in die mode, so dit mag dalk net hierdie jaar die moeite werd wees om in ’n ruitjiespatroon-item vir jou klerekas te belê. Daar is beslis ’n gingham daar buite met jou naam op – hier is 5 wenke om hierdie trend soos ’n modekenner aan te pak: Deur Justine Kroes … Lees meer 5 Maniere om gingang te dra
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit