Hoera vir Nêrens, Noord-Kaap seisoen 2
Kyknet het pas aangekondig dat ons inderdaad ’n Nêrens, Noord-Kaap seisoen 2 kan verwag! Ons gaan dalk moet lank wag, maar dit is iets om na uit te sien. Deur Suzanne Kotzé Nêrens Noord-Kaap Seisoen 2 Ons was soos julle vasgenael vanaf episode een van Nêrens, Noord-Kaap. Kykers het glo reeds vroeg begin vra: Ons hoop julle het al begin werk aan ’n tweede seisoen? Daarna elke week: Ons is nog nie reg om te groet nie. Kom daar nog? … Lees meer Hoera vir Nêrens, Noord-Kaap seisoen 2
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit